Biggy - Dames
Luister na 'Dames' hier: https://inhoudhuis.lnk.to/bigbiggerbiggy
Volg my:
Instagram: https://www.instagram.com/bigbiggerbiggy/
Facebook: https://www.facebook.com/BiggyMusiek/
Twitter: https://twitter.com/BiggyMusiek
Lirieke:
Oe sy skud haar heupe
Hey sy lek haar lippe
Ek kan sien sy soek net dinge
Wil my trick met al haar nukke
Like "vat my terug na jou huis toe
Laat ek jou net wys hoe
Kom nader na my toe
Klim in my kar en ons ry toe”
Heavy keen want sy’s oulik
Vat aan my been like "oh shit"
Ge-hypnotised met daai boude
Stop by my huis like nous dit.
Druk my vas ek is hare
Trap saggies tot by my kamer
Ek sê moenie raas nie my ma'le
As hulle wakker skrik is daar drama.
En sy’s like "Wat? Jy bly nog by jou ma? Um, ek het vergeet om te sê ek het ‘n boyfriend. Um, jys ‘n loser. Bel my ‘n uber."
En eks like "Wat van? Jy gebruik jou voete."
Dames, sê my wat jou naam is
My naam is Adrianus.
En die neighbours gaan net weet
As ek met jou klaar is.
Dames, sê my wat jou naam is
My naam is Adrianus.
En die neighbours gaan net weet
As ek met jou klaar is.
Dames, sê my wat jou naam is
My naam is Adrianus.
En die neighbours gaan net weet
As ek met jou klaar is.
Dames, sê my wat jou naam is
My naam is Adrianus.
En die neighbours gaan net weet
As ek met jou klaar is.
Terug in die club na ‘n tydjie
Ontmoet ‘n meisie Stacey
En Stacey het ‘n lyfie
Ek kan nie ophou kyk nie
Sy’s like - Tel my jaw van die grond af
Vee die drool van my mond af
Sluk my laaste shot af
Tyd dat ek nou op-tough.
Sys like " Ek hoor jys ‘n rapper
Jou naam is op almal se bekke
Jou liedjies klink so lekker
Wil jy hoor hoe sing ekke?"
Eks like " ons moet dit buite vat
Die music is net way te hard”
Sy ruk en vat my by my hand
En net daar wat ons buite trap
Begin haar hande te dwaal soos ‘n kind wat verlore is in Spar wat soek na sy ma.
En ewe skielik hoor ek ‘n stem van agter af wat sê "Stacey? Is dit jy?"
En net daar het ek ‘n vuishou van my lewe gekry.
Dames, sê my wat jou naam is
My naam is Adrianus.
En die neighbours gaan net weet
As ek met jou klaar is.
Dames, sê my wat jou naam is
My naam is Adrianus.
En die neighbours gaan net weet
As ek met jou klaar is.
Dames, sê my wat jou naam is
My naam is Adrianus.
En die neighbours gaan net weet
As ek met jou klaar is.
Dames, sê my wat jou naam is
My naam is Adrianus.
En die neighbours gaan net weet
As ek met jou klaar is.
#Biggy #Dames #BigBiggerBiggy
Music video by Biggy performing Dames. © 2019 Inhoud Huis Musiek Kopie Reg (Pty) Ltd, Under Exclusive Licensed to Universal Music (Pty) Ltd. [ZA]
http://vevo.ly/VlelZ5